Theona Hilder was die
Junior wenner met haar foto "Kaizen Parkour" en Reppies Repsold was die
senior wenner met sy foto "Oor die branders"
Die tema vir Junie was "Vers en Beeld" en Debay
de Klerk se Oudiovisuele Voorstelling was as die wenner bekroon. |