Brandpunt Fotoklub

 

Byeenkomste

 
     

Tuisblad

Byeenkomste

Dokumentasie

Skakels

Kontak ons

 
   
Opleiding  
   
Tensy anders gereël, word klubaandvergaderings elke 2de Dinsdagaand van elke maand gehou. (Januarie – November). Hierdie vergaderings vind virtueel plaas. Ons gebruik die “Zoom” platform om hierdie vergaderings te fasiliteer.
Vergaderings begin om 19h00 en duur tot ongeveer 21H00.
Laai die “Zoom app” af op jou rekenaar en stoor dit op jou “Hoof Skerm”i.• Vir ‘n “Zoom” vergadering moet jy die “App” oopmaak deur op die “Icon” te druk.
• Druk dan op “Join a Meeting”, ‘n nuwe skerm maak dan oop: “Join Meeting”.
• By “Enter Meeting ID” vul jy die “Meeting ID” nommers in wat vooraf per Whatsapp aan jou gestuur is. Kliek dan op “Join”.
• ‘n Nuwe skerm maak nou oop. Kliek dan op “Open Zoom meetings”.
• ‘n Volgende skerm verskyn. “Enter meeting passcode”. Hier vul jy die “Passcode” in soos aangedui in die Whatsapp wat jy gekry het as uitnodiging om deel te neem aan die geleentheid wat Brandpuntfotoklub gaan aanbied.
• Die “Zoom app” sal dan jou rekenaar koppel met dié van die ander klublede wat ingeskakel het.
• Druk op “Join with Computer Audio”. Dit sal dan die video kamera en klank op jou rekenaar aanskakel en sal jy die ander klublede op jou skerm kan sien en met hulle kommunikeer.
 
   
   
Uitstappies - Klublede sal in kennis gestel word sodra 'n uitstappie gereël is.