Brandpunt Fotoklub |
|
||||||
|
Bekroningsaand 2020 |
||||||
Die Wenfotos | |||||||
|
|||||||
Ere Lidmaatskap is toegeken aan Reppies Repsold vir sy toewyding en jarelange bydrae en diens tot die uitbou van Brandpunt Fotoklub | |||||||
Die volgende toekennings is gemaak. Veels geluk aan al die wenners. | |||||||
Diane Goncalves - Impala Club Top Achiever Award van die PSSA | |||||||
Peter Thomas - Meeste Salonaanvaardings | |||||||
Amanda Gerber - Beste selfoonfoto | |||||||
Marinda van Heerden - Beste paneel Juniors | |||||||
Elsa van Dyk - Beste paneel Seniors | |||||||
Johan van Rensburg - Fotograaf van die Jaar | |||||||
Marinda van Heerden - Beste Junior Foto | |||||||
Peter Thomas - Beste Senior Foto | |||||||
Diane Goncalves - Spesiale Toekenning vir Besondere Diens aan die Klub | |||||||
Bevorderings | |||||||
Die volgende bevorderings is ook gedurende die jaar gedoen | |||||||
Shalene Maritz - 2 Ster | |||||||
Belinda Prinsloo - 2 Ster | |||||||
Hans Prinsloo - 2 Ster | |||||||
Marinda van Heerden - 3 Ster | |||||||
Diane Goncalves - 4 Ster | |||||||
Grobbie Grobler 4 Ster | |||||||
Johan van Rensburg - 4 Ster | |||||||
Trevor Borchards - 4 Ster | |||||||
Karin van der Mescht - 4 Ster | |||||||
Peter Thomas - Wysheer | |||||||
![]() |